Genealogie
Van der Walt familie
Van der Walt
Die Van der Walts se koms na Suid-Afrika en hulle aandeel in die ontwikkeling van Suid-Afrika is 'n merkwaardige verhaal!
Die doelwit van die webbladsy is om die verhaal te laat ontvou en die inligting vir elkeen wat geinteresseerd is beskikbaar te stel. Gebruik die inligting in jou eie verhaal, maar dui asseblief die bron of bronne aan wanneer jy feite aanhaal.
Die verhaal van die stamvader en sy familie is nou beskikbaar sonder enige koste!
Benut die geleentheid ten volle en weet waar jy vandaan kom. Bes moontlik sal dit jou ook help met die oog op 'n sinvolle toekoms onder die Suiderkruis!
Geestelike Tuistes in Pioniersjare
l